Sondag 21 April: Liturgie vir Palmsondag: 9:30vm Liturgy for Palm Sunday: 9:30am
Bruidegomsmette: 6:30nm Bridegroom Matins: 6:30pm
Maandag 22 April: Liturgie van die Voorafgewyde Gawes: 9vm Liturgy of the Pre-Sanctified Gifts: 9am
Bruidegomsmette: 6:30nm Bridegroom Matins: 6:30pm
Dinsdag 23 April: Bruidegomsmette: 6:30nm Bridegroom Matins: 6:30pm
Woensdag 24 April: Mette en Siekesalwing: 6:30nm Matins and Annointing of the Sick: 6:30pm
Donderdag 25 April: Vesperale Liturgie vir die Instelling van die Heilige Nagmaal: 8:30vm Vesperal Liturgy for the Institution of the Holy Eucharist: 8:30am
Twaalfevangeliesdiens: 6:30nm Twelve Gospels Service: 6:30pm
Vrydag 26 April: Vespers vir Goeie Vrydag: 10:30vm Vespers for Good Friday: 10:30am
Mette met Klaagliedere: 6:30nm Matins with Lamentations: 6:30pm
Saterdag 27 April: Vesperale Liturgie: 9vm Vesperal Liturgy: 9am
Die nagdiens, gevolg deur die Paasmette en die Paasliturgie: 11nm The Pre-Ressurection Service followed by the Paschal Matins and Liturgy: 11pm
Sondag 28 April: Die Agapevespers: 12 nm (net voor middagete.) Agape Vespers: Midday